Get Adobe Flash player
About Us

Johan Retief -
CEO

Elsebé Retief
Admin

Die kwekery het 30 jaar gelede ontstaan toe die huidige eienaar Johan Retief se Oupa Nico Retief die stuk grond buite Malmesbury gekoop het om plante te kweek vir sy kleinhandelkwekery in Malmesbury. Malmesbury Kwekery bestaan reeds 40 jaar en is tans die besigheid van Johan se Pa, George Retief. 

 

Johan het in 2006 Malmesbury Groothandel Kwekery BK gestig. Ons lewer plante aan kwekerye , landskapering maatskappye en het ook ons eie publieke tuinsentrum.

Petrus
Sales

Randal
Sales