Get Adobe Flash player
Verkoops- En Besigheidsvoorwaardes

 

1) Kwekery besoeke

1.1 U is welkom om die kwekery te besoek tydens besigheids ure.

2) Bestellings

2.1 Bestellings is afhaalbaar binne 48 uur na die bestelling bevestig is.
2.2 Plante kan slegs skriftelik gereserveer word vir 30 dae.
2.3 25 % deposito is betaalbaar en 10 % kanselasiefooi.
2.4 Die pryse en voorwaardes is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing,sou omstandighede dit vereis.

3) Betalings en kortings

3.1 Betalings is C.O.D. of vooraf internet betaling. Faks asseblief betalingsbewys na 086 624 2518
3.2 Kliënte met kredietfasiliteite mag binne 30 dae betaal.

3.3 Rente sal gehef word teen prima koers.

4) Aflewering

4.1 Geen krediet op afleweringskoste sal gegee word op terugsendings nie.

4.2 Aflewerings koste sal bereken word soos volg : Klein aflewerings voertuig R8 per km. (4ton)

                                                                         Groot aflewerings voertuig R18 per km. (8ton)

4.3 Plante deur kliënte aanvaar sal nie teruggeneem word nie.

4.4 Geen plante sal in kliënt se afwesigheid afgelewer word nie.

5) Bankbesonderhede

ABSA
MALMESBURY
TJEKREKENING 4060994669
TAKKODE 632 005